
The Author
Ricardo Korkee was born and raised in Port Elizabeth, South Africa on December 17th 1973. As an Afrikaans teacher and part-time writer, he always dreamed of publishing his own work. This was eventually made possible after he wrote a series of poems, which resulted in the completion of his first poetry collection. "Beweeg Berg". This first attempt at Afrikaans poetry, was an enormous success and was well received by readers. The follow-up collection, "Op die Digtersarena", will hopefully be launched in June/July 2016
Die Skrywer
Ricardo Korkee is n boorling van Port Elizabeth, Suid-Afrika, en is gebore op die 17de Desember 1973. As n Afrikaans onderwyser en deeltydse skrywer, was dit altyd sy wens om sy eie werk te publiseer. Dit het uiteindelik moontlik geword na die skryf van n reeks gedigte, wat tot die voltooing van sy eerste digbundel, "Beweeg Berg" gelei het. Hierdie eerste probeerslag tot Afrikaanse digkuns was n enorme sukses, en was goed deur die lesers ontvang. Die opvolgbundel, "Op die Digtersarena", behoort teen Junie/Julie 2016 bekend gestel te word.
