top of page

Books/Boeke

 "Beweeg Berg"can be described as inspirational , and the majority of the poems speaks about the author's personal journey. The author does not hesitate to inform the reader about his personal struggles and ultimately overcoming them. Most of the poems are filled with emotion as certain events are revived.

 

The ultimate aim of "Beweeg Berg" is not only about inviting the reader into the author's world, but also giving motivation to those that may have encountered similar challenges.

 

'Beweeg Berg" was well received by its readers and in its first week about a hundred copies were sold. The e-version of the book is available through Amazon.com (Click on the book to open link)

"Kind van die Dal, Op die Digtersarena" is n publikasie wat handel oor die skrywer se opvoeding en opgroei in die Noordelike areas van Port Elizabeth, en meer spesifiek Bloemendal.

 

In die publikasie probeer word die wonderlike ou dae te herroep, asook die mense en instansies wat bygedra het tot sy eie lewe. Omdat Bloemendal, die Noordelike areas en soveel van ons gemeenskappe tans gebukkend gaan ons sosio-ekonomiese probleme, soos dwelms en bendes, probeer die skrywer deur middel van hierdie publikasie dit aanspreek.

 

Dan ook ligte oomblikke, sowel as n kykie na sy lewe oorsee die afgelope paar jaar. Mag die leser hierie poging sal geniet.

NEW BY

Ricardo Korkee

Watch this space on news of the upcoming poetry collection "Op die Digtersarena", which includes the poem, "Toe Bloemendal, Bloemendal was". Click on the skakel below to read the poem.

Kyk uit vir nuus rakende die opkomende digbundel, "Kind Van die Dal, Op die Digtersarena", wat die gedig, "Toe Bloemendal, Bloemendal was" insluit. Druk die skakel hieronder om die gedig te lees.

© 2015 by RICARDO KORKEE. Proudly created with Wix.com

bottom of page